1 reviews | Active since Sept 2016
erger as pateties
<p>Verlede week vrydag na n lang gesukkel bel Tersia my en sê sy sal uit vind waar my bestelling is en dat sy my vandag 19 september 2016 om 11uur sal bel. Sy het nie gebel nie en ek het toe maar gebel en na ek aan gehou het vir 10min het ek met haar gepraat en sy het die verskoning gebruik van die warehouse wat geskuif het. Dit is nie my probleem nie en dit was al n paar maande terug. Sy het ook gesê sy sal my terug bel en raai wat???? SY HET NIE. Soos gewoonlik pateties verby en nou amper 3 weke later en nog steeds geen pakkie ontvang nie en niemand kan my sê waar my bestelling is nie.</p>
Goeie dag Mev van der Westhuizen
Dankie vir jou navraag. Ons vra om verskoning vir enige ongerief veroorsaak.
Soos telefonies met jou bespreek, sal jou pakkie teen Donderdag by jou afgelewer word.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span
Goeie dag Mev van der Westhuizen
Dankie vir jou navraag. Ons vra om verskoning vir enige ongerief veroorsaak.
Soos telefonies met jou bespreek, sal jou pakkie teen Donderdag by jou afgelewer word.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span
