EB
Elizna B

1 reviews | Active since Sept 2016

09 Sept 2016, 08:59

Diens raak net swakker en swakker

<p>Na my klagte gister op Hello Peter het ek uiteindelik gistermiddag my pakkie ontvang. Raai net wat? Ek het 'n dogtertjie sticker boek gekry terwyl ek 'n pragtige seuntjie het. Nou vra ek jou hoeveel swakker kan julle diens nog raak. As ek so na die klagtes op Hello Peter kyk dan staan ek verstom. Hoe kan julle sulke swak diens lewer. Ek het gevra dat my lidmaatskap (let wel dis my 1ste pakkie gewees) gekanselleer word. Hoe lank gaan ek nou sukkel om dit gedoen te kry. Pateties.</p>

0
Replies (1)
Myslimkind
Myslimkind's reply09 Sept 2016, 09:22
Official

Goeie dag Mev Brand

Dankie vir jou navraag.

Soos telefonies met ons bestuurder bespreek, is ons in die proses om hierdie navraag vir jou uit te sorteer.

Vriendelike Groete
Die Myslimkind Span