JS
JJP S

1 reviews | Active since May 2023

23 May 2023, 21:57

Ek haat rain doos kop..............

O nee *** as ek nou al in my lewe mense gekry het wat lieg is dit die rain mense. Eers kry ek net my sim kaart o sorry ek het die 5g gevat die 999 een en toe moes ek vra waar is my router, o sorry ons het vergeet o nee po## hulle is so do. Soos grond hoor ek is so gatvol vir ****e soos hul o nee ons julle land is in sy **** in met mense wat jou net laat betaal en lieg vir wat jy betaal voor so kom ek se jul wat go f..k your... en gee my donerse geld terug.

0
Replies (0)