RE
Ryno E
1 reviews | Active since Dec 2017
17 Apr 2020, 19:42
Getuigskrif vir goeie diens
Ek wil graag die volgende onder bestuur se aandag bring
Ek was vroër vandag by die vineyard Spar in die Paarl. Om 'n lang storie kort te maak het ek met die spesifikasies van 'n resep rond geloop met my kennis van bestandele wat nie baie goed is nie.
Dit was 'n eenvoudige ding waarna ek opsoek was nl koring. Die naam wat ek kon voorlê was nie iets wat mens in alledaagse taal ken nie. 'n Jonerige dame (Afrikaans sprekend), werknemer, het uit haar pad gegaan om my te help.
Ek stel dit hoog op prys.
Groete
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)