WR
WD R

1 reviews | Active since May 2021

31 May 2021, 12:11

Geen diens, geen produkte.

Wat is die naam vir iemand wat jou geld vat en dan nie 'n produk gee nie? Na vele oproepe en eposse steeds niks. Betaling gedoen Desember 2020 dis nou al Mei 2021!

0
Replies (0)