RL
Rina L

1 reviews | Active since Jul 2021

04 Jun 2024, 08:21

My polis het nie afgetrek by my Capitecbank bank nie en daar is genoeg geld in my rekening

My polis het nie afgetrek by my Capitecbank bank nie en daar is genoeg geld in my rekening. Tamlin het my vinnig en vriendelik gehelp. Baie dankie vir die puik diens

0
Replies (0)