KT
Karen T

1 reviews | Active since Dec 2013

07 Mar 2024, 11:03

Ghislaine Roberts is die antwoord op my probleem!!!

As iemand met My Debt Hero moet werk, werk deur Ghislaine Roberts!!! Sy is awesome, sy weet wat sy doen, sy verduidelik elke deel van die proses en het baie empatie vir kliënte. Wens sy was van dag een af ons konsultant. Sy het ñ hart van goud, ek is meer as net dankbaar vir haar in my lewe op die stadium!!

0
Replies (0)