AR
Andre R

1 reviews | Active since Feb 2024

23 Sept 2024, 14:12

Ek het die advertens...

Ek het die advertensie van My Dept Hero gesien en hulle ge****ak hulle het alles gevra wat hulle wou weet en binne in soos jy kan se mes het hulle vir my gese wat dit my so kos en wat ek kan bespaar alles is gedoen en tot nou nog nie spyt nie man hulle eerlik waar en met n oop gemoed aan beveel vir enige persoon wat sukkel om kop bo water te hoi as gevolg van n skuld las

0
Replies (0)