KT
Karen T
1 reviews | Active since Dec 2013
19 Feb 2024, 15:06
BLY BAIE VêR WEG!!!!!!!!!!!
Wens ek kon 'n negatiewe rating gee vir die maatskappy! MOET ASB NIE VAL VIR HULLE MOOI BELOFTES NIE!!! Hulle waarborg jou so baie dinge, tot jy geteken het dan verander hulle storie 100%. Rekeninge word nie vereffen nie, alhoewel die premie elke maand afgetrek word. Konsultant reageer nie op boodskappe of op e-posse nie. Debietorder datums word sommer net verander, die bedrag wat gewaarborg is as die maandelikse premie is nie die bedrag nie. Geen kliëntediens nie, geen integriteit, hou nie hulle kant van die saak nie!! SWAKSTE DIENS DIENS OOIT. Ek is sooooo spyt ons het die pad gekies. Die reviews op Google is nie waar nie, hulle diens is swakker as swak.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)My Debt Hero's replyOfficial
19 Feb 2024, 15:15Goeiedag Karen. ons is baie jammer om te verneem dat ons diens nie op standaard vir jou was nie. Ons sal dringend kyk na u saak en met u in verbinding tree.
My Debt Hero's reply19 Feb 2024, 15:15
Official
Goeiedag Karen. ons is baie jammer om te verneem dat ons diens nie op standaard vir jou was nie. Ons sal dringend kyk na u saak en met u in verbinding tree.
