AA
Alri A

1 reviews | Active since Apr 2024

12 Apr 2024, 09:32

My Adventure Box is die oulikste stimuleringsboksie vol oulike aktiwiteite om ons besige baba lyfie besig te hou deur die dag

My Adventure Box is die oulikste stimuleringsboksie vol oulike aktiwiteite om ons besige baba lyfie besig te hou deur die dag. Dit is ideaal vir daardie dae wat my Mamma planne op raak en ek nie weet hoe, wat , waar en wanneer om haar te stimuleer nie. Die boekies wat saam met die boksie kom is so behulpsaam en verduidelik presies watter ouderdomsgepaste mylpale jou kind gaan bereik saam met oulike aktiwiteite en ****jies wat jou kan help om daardie mylpale te bereik. Dankie My Adventure Box, julle help my so baie.

0
Replies (0)