PBp
Pieter Beukes. pietie.beukes

1 reviews | Active since Jul 2024

19 Jul 2024, 14:20

My motor diensplan is afgehandel toe sê die werktuigkundige by Volkswagen vir my die remskoene moet ook vervang word maar MVIA sê dat die plan dek nie remme nie,en hulle kan my nie daar help nie, so ek het die diensplan gekanselleer en sal Augustus en Sep

My motor diensplan is afgehandel toe sê die werktuigkundige by Volkswagen vir my die remskoene moet ook vervang word maar MVIA sê dat die plan dek nie remme nie,en hulle kan my nie daar help nie, so ek het die diensplan gekanselleer en sal Augustus en September maand se paaiemente nog laat deurgaan om die kanselasie fooi te betaal. Ek hoop hul vind dit in orde want ek is n Sassa pensioenaris.

0
Replies (1)
MVIA INSURE
MVIA INSURE's reply23 Jul 2024, 12:41
Official
Hi Pieter,

We are so sorry to see your negative experience. 
We have escalated the matter and one of our agents will contact you shortly. 

Kind Regards 
MVIA