AG
Albertus G

1 reviews | Active since Jan 2016

19 Jan 2016, 14:31

Swak,swak diens.

Was weg gewees van die huis vir 4 dae (31-12-2015 tot 03-01-2016). Die vrieskasdeur was oop by tuiskoms en alle inhoud was bederf. Skade ongeveer R2000. Het n eis ingestel op 04-01-2016,(die eerste eis ooit vir huishoudelikegoedere). Het nooit terugvoering ontvang van M&F nie. Het self ges***el op 19-01-2016. Meer as 16 dae later vandat eis ingedien was. Wag meer as 30min. op die telefoon sonder sukses. S***el Iemas wat laat weet eis is nie goed gekeur nie omrede vrieskasdeur oop was. Is by M&F verseker meer as 20 jaar. Huishoudelikegoedere was verseker vir R***. Die algemene teugvoering wat M&F sal gee is presies dieselfde vir alle klagtes wat hulle ontvang sonder dat hulle die klient ooit sal nader en verduidelik.<br> Baie, baie teleurgestel in so 'n groot maatskappy. Ons bly maar die kleinvissies <br> Laat my dink, waar heen nou. <br> Bertus

0
Replies (1)
Old Mutual Insure
Old Mutual Insure's reply20 Jan 2016, 08:00
Official
Hello Tralie,

Thank you for bringing the above matter to our attention.

We hereby acknowledge receipt of your complaint and confirm that the matter is receiving our close attention.

We are investigating your concerns and will revert soonest

Mutual and Federal Customer Experience