1 reviews | Active since Jan 2017

10 Mar 2019, 13:24

Swak diens!!

Ek het 'n SMS van SARS gekry ivm Belastigsertifikate van 'n polis wat ek gehad het. Ek het Old Mutual ge****ak, want daar is blykbaar geld wat hulle my skuld, Old Mutual het my toe na my Makelaar by Nedbank verwys. Op 18 Maart 2019 het ek die nodige vorms voltooi, en geteken. Dis nou al 2 weke later, en nie ek, of die Makelaar by Nedbank het enige iets weer gehoor nie. Ek het by Nedbank gewerk, en is baie teleurgesteld in die diens van Nedbank, sowel as Old Mutual.

0
Replies (1)
Old Mutual Insure
Old Mutual Insure's reply14 Mar 2019, 10:53
Official
Dear Loraine 

We apologize for the inconvenience, we have referred your concerns to our personal underwriting department to assist and who will update you further.
Regards