QM
Quentin M

1 reviews | Active since Feb 2013

08 Jul 2015, 14:23

NOU SIT EK SONDER N KAR????

Goeie dag.<br> Ek was 3 Junie in n motorongeluk waar ek die middelste kar was (3 karre betrokke).<br> My kar is ingesleep op daardie dag na n Volkswagen goedgekeurde panneelklopper.<br> Op 9 Junie het ek n AVIS kar gekry. (Ek bly 30 km van die werk af en het geen ander vervoer nie so ek kan nie sonder n kar sit nie). Op 10 Junie het die assessor gese hy gaan die kar laat reg maak. Hy het eers 17 Junie vir panneelklopper gese om die kar reg te maak. Ek het telkemale die makelaar en die panneelklopper gese asb ek het die huurkar net tot 9 Julie. Wel dis nou more tyd om my AVis kar terug te gee en ek sit steeds sonder n kar. My makelaar antwoord nie sy foon as ons bel nie. Wat moet ek doen? Hoekom moet ek sonder n kar sit omdat die assessor n week gedraai het? HOE KOM EK BY DIE WERK. Ek is by Mutual en Federal. Ek weet nie in julle terme wat noem mens dit nie maar Certisure is die mense wat ek eintlik deur werk. Bel my dan gee ek al die name van die betrokkenes.....Ek weet nie meer watter rigting nie. Help nie ek bel die panneelkloppers nie en ek betaal mos nie verniet n makelaarsfooi nie. Kan enige iets verder gedoen word vir n langer tyd met n avis kar??????

0
Replies (1)
Old Mutual Insure
Old Mutual Insure's reply08 Jul 2015, 14:28
Official
Hello Bokka5,

Thank you for bringing the above matter to our attention.

We hereby acknowledge receipt of your complaint and confirm that the matter is receiving our close attention.

We are investigating your concerns and will revert soonest

Mutual and Federal Customer Experience