DL
Dawid L

1 reviews | Active since Oct 2014

26 Jan 2016, 22:02

Lack of service

1. Verlies skade 13 November 2015
2. Ek het so spoedig as moontlik alle vorms voltooi en ingehandig - u kantoor het die eis ontvang en die nodige datum is op u sisteem.
3. Die Assessor het week gedraai om die nodige fotos te kom neem en die ver**** te voltooi asook het ek die genoemde datum die nodige vorms na die polisie geneem om die voertuig te skraap en ook die nodige duplikaat sleutels van die voertuig ontvang
4. Die Assessor het op die 7de Desember 2015 die saak afgeteken
5. Wesbank is eers in Januarie betaal daar is altyd verskoning en nou is dit ek het spoedkaartjies of ek moes nooit die voertuig geskraap het nie. Die voertuig moes geskraap word deur opdrag van die assessor.
6. INTUSSEN gaan paaiemente af van my voertuig einde Desember en nou weer einde Januarie 2016 moet aan my terugbetaal word.
7. Ek wil ook vergoed word vir die skade gely ek is nou presies 2 maande en 2 weke sonder 'n voertuig en 'n gewone eis kan nie afgehandel word deur u 'proffesionele versekering Maatskappy' en nog minder deur die makelaar.
8. Ek het verlede week nodige klagte deurgestuur. Hierdie maandag 26ste u klagtelyn ges***el
9. Tot nou GEEN DIENS GEEN NUUS!!!

0
Replies (1)
Old Mutual Insure
Old Mutual Insure's reply27 Jan 2016, 07:59
Official
Hello DivanLouw,

Please provide us with the Mutual and Federal claim number, ID number or the policy number to allow us to investigate your complaint.

Regards,

Mutual and Federal customer experience