1 reviews | Active since Aug 2010
Issues with pay out and no reponse on queries
My man se iphone het op 6/11/2015 geval en gebreek. Hy kan nie somder 'n foon nie, aangesien hy dit vir werk gebruik. Aangesien die foon gesoesifiseer is op ons versekering my Mutual and Federal, het ek toe vir hom 'n nuwe iphone by Makro opp my kredietkaart gaan koop op 7/11/2015, want ek kan dan net die geld weer terugsit op my kredietkaart, wanneer die versekering uitbetaal..

Die eis is op 10/11/2015 geregistreer, met die \Damage report""; verduidelik hoekom hy nie meer 'n partytjie kan hou nie; omdat Mutual and federal nie wil uitbetaal nie; hoe verstaan 'n kind dit?

Hulle het geen probleem om elke maand my premie te verhaal nie; dit doen hulle nooit laat nie.

Ek verwag dat dit vandag nog uitgesorteer word;so nie sal ek geen ander keuse h? as om Media toe te gaan nie.

Dit is more al 3 weke en steeds geen oplossing!

Thank you for bringing the above matter to our attention.
We hereby acknowledge receipt of your complaint and confirm that the matter is receiving our close attention.
We are investigating your concerns and will revert soonest
Mutual and Federal Customer Experience