1 reviews | Active since Feb 2015
Eis nommer ***
EK het in die omgewing van die 19/20 ste Oktober eis ingedien deur my Makelaar Iemas vir skade aan my voertuig bedrag + -R6500 tot op hede is die eis nog nie afgehandel. Met navraag laas week het Hloni my laat weet dat sy foto's soek vanaf die Paneelklopper(2 weke later) ek het toe paneelklopper ges***el en hul ingelig(hierdie is veronderstel om haaar werk te wees) vanoggend +-10h00 het ek haar weer ges***el en sy het genoem dat sy die inligting wel ontvang het en dit is na 'n ander afdeling verwys sy sal my terug s***el dit is nou 13h32 en ek het nog geen nuus ontvang. Ek is 'n lojale klient en het nog nooit nodig gehad om te kla nie maar hierdie is by belaglik verby vir 'n eis van R6500.00 is dit dalk die tipe diens vir my R2000.00 premie 'n maand? Dit genoodsaak my om te kyk na alternatiewe versekering wat tenminste hulle diens hoog op prys stel!!!
Thank you for bringing the above matter to our attention.
We hereby acknowledge receipt of your complaint and confirm that the matter is receiving our close attention.
We are investigating your concerns and will revert soonest
Mutual and Federal Customer Experience