JC
Jolanda C

1 reviews | Active since Jul 2013

19 Jan 2016, 10:46

Claim taking almost 2 weeks

Op 22 Desember 2015 is in ons kar ingebreek. Ons het makelaars wat ons versekering hanteer, en die makelaars was reeds gesluit. Op 7 Januarie 2016 is die eis ingedien deur die makelaars en tot vandag het ons nog geen korrespondensie van die versekering ontvang, wat nog te se van uitbetaling. Wat gaan aan? Hoekom so lank? Op die 1ste van elke maand is die versekering vining om 'n debietorder te verhaal maar mens wag al amper 2 weke vir 'n eis om uit te betaal.

0
Replies (1)
Old Mutual Insure
Old Mutual Insure's reply19 Jan 2016, 14:58
Official
Hello van Coller,

Thank you for bringing the above matter to our attention.

We hereby acknowledge receipt of your complaint and confirm that the matter is receiving our close attention.

We are investigating your concerns and will revert soonest

Mutual and Federal Customer Experience