cC
chereenieuwoudt C
1 reviews | Active since Jul 2017
08 Dec 2021, 19:58
Swak Diens
Ons was altyd mal oor die plek, maar ek sal nie sommer gou weer daar gaan eet nie. My ouers kom gister van die Noord-Kaap af en ons wil hulle graag ‘treat’. Uiteinde is hulle is so verstom aan die burgers en milkshakes wat daar uitkom toe ons 9h wil bestel sê die waiter die kombuis is nou gesluit. Daar is noooooit vir ons gesê ons moet asb bestel die kombuis wil sluit nie. Ek kon my ouers eerder na ñ Spur gevat het as al die moeite en dit vir niks. UITERS SWAK!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)