1 reviews | Active since May 2018
Omruil v item en uitbetaling
Ek weet nie eens of Musica se rating moet 1 wees nie. My dogter van 10jaar het Maandag (16Nov 2020) vir haar Instax combo gekoop by Musica (Vaalmall), met haar spaargeld. So trots het daardie gesiggie gestraal. By die huis neem sy fotos maar bly deurskynend uitkom soos blurry sê vir haar iets moet seker gestel word nee se sy daar nie boekie in..weird. Daar gelaat Gisteroggend neem sy weer foto kom weer nie reg uit. Ek se vir haar daar moet fout wees met die kamera. Ek neem haar dat ons gaan vra vir geld terug vandag 20 November. Met teleurstelling die Manager nie genoeg om uit te betaal nie net R600 se float. Ek moet nou wag of hulle sal my laat weet. Hoor hierso ek bly in Sasolburg nou moet ek weer terug ry omdat hulle nie voorsiening maak. Ek dink dit is uiters swak van hulle. En boewenal my dogtertjie se gesig sal ek nooit vergeet sy begin huil. Julle sal my nooit weer sien. Uiters-swak diens
