BS
Benicia S
1 reviews | Active since Mar 2019
29 Mar 2019, 15:24
Musica northern cape mall higly disappointed
Wie is die eienaar van musica in north cape mall??? Ek sukkel n week met hul staff ekt iets gekoop nie eens maand oud hyt dadelik probleeme gegee en nu is dt storie na storie elke keer as ek bel dan gee hul klomp verskonings van hul vers******s en manager is nooit da n hy gee eder die foon vir een van sy colegas na hy die een is wat die produk by my al laas saterdag gevat het ek is bitter ontevrede!!!!! Dit is uiters patetiese diens mens gee mos een se geld trug of gee dadelik n nuwe produk as ding nie eens n maand oud is nie nee man!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)