bt earphones
<p>Ek het 3 keer my musica Bluetooth earphones gekoop en elke keer het die linker kant se drade afgebreek. Ek ht vandag 10Mei2017 by musica in Waverly plaza probeer om ruil , die plek het nie die earphones wat ek soek ni , toe gaan ek na gezina galleries toe en daar het huul my n refund op n kaart gegee. Ek vra toe dat hulle vir my by montana te kyk vir bt earphones , en hulle het ook nie. Musica verkoop *** ,n mens verwag kwaliteid maar sodra jy die item gekoop het hou dit net n maand of twee.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)