1 reviews | Active since Jul 2012
Complaints accounts and credit control dept
Dis nou al m week en ekt nog geen response gekry op hellopeter whatsapp. Ekt 2 smse vanaf die krediet****role van breedevalley munisipaliteit ontvang waarin hulle noem ek is agterstallig en my krag geblok gaan word. Tot en met my laaste rekening was daar geeñ sprake van agterstallig. Ekt deur my rekeninge gegaan en op een vd rekeninge wys dat n beampte by navrae n bedrag verander het wat presies die agterstallige bedrag syfer is. Toe ek dit onder hulle aandag bring word ek geignoreer. Hulle het nog nooit begin ondersoek instel binne nie. By krediet****role vertel hulle vir jou om via email te ****ak maar nie eens hulle respond nie. Ek wil weet wie gaan verantwoordelikheid vat vir dai verandering aangesien ek nou dreigement smse kry van krag blok. Ek is werkloos waar krap ek dai agterstallige uit in n week. En nog n ding as jy reelings tref dan wil hulle vir jou besluit op n bedrag. Dis nie die eerste keer wat ek verontrief word om elke keer by n krediet kantoor te gaan staan terwyl iemand elke keer nie sy werk doe nie. Hoop dit word vinnig uitgesorteer want so kan dit nie aangaan nie. Ek is nou al by legal help om die munisipaliteit te laat verantwoordelikheid vat
