HR
Hendrina R
1 reviews | Active since Mar 2012
05 Dec 2017, 07:32
ons het geeis vir n begrafnis by multisure en wag nou al vanaf die 26 ste om uit te betaal emails word geigroneer
Ek het by multisure geeis die oorledene is S.H. ROOS ********** 019081 EK Het my bankbesonderhede verander en sederdien het ons nog niks ontvang van hulle nie, en die begrafnisondernemers wag vir die geld
ons het geeis, vir n begrafnis, op 26 Nov 2017 oorledene S.H. ROOS ********** 019081 ons wag nou nog vir die geld om uit te betaal, hulle het op 1 email gereageer en nou ignore hulle ons ons adres MONTAGUSTRAAT 765 DA****RT
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)