1 reviews | Active since Oct 2011
Ek het 'n paar Woolworths boots ingegee op 29/04/2015 om gestik te word. Kry net nie my skoen terug nie. Elke keer 'n verskoning en vra dat ek dinsdag terugkom. As ek die naweek daarna daar kom, soek hulle te vergeefs want daar is ook nie 'n sisteem nie. Jy word 'n skoen gewys en dan moet jy se of dit joune is of nie. Kom asb dinsdag terug!!.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.