EM
Erika M

1 reviews | Active since Jun 2017

25 Sept 2019, 10:14

Wonderboom Junction Mugg and Bean

Rustige atmosfeer, baie vriendelike waitress, altyd netjies, skoon, vriendelike, glimlag altyd, keer op keer wat ek Wonderboom Junction besoek, MOET ek eers by Mugg and Bean (Beker en Boontjie) in vir 'n lekker beker koffie, hulle weet al, ek soek baie room op, hulle savoury ****in is uit die boeke! Hier kan mens sit en jouself wees, en jouself geniet.

0
Replies (0)