DM
Deon M

1 reviews | Active since Oct 2022

12 Dec 2024, 19:55

Very satisfied!Well done Mug and Bean Tzaneen!Keep it up!

Mug and Bean Total Garage Tzaneen,rep**** to the bad service I received.This is what the manager said in Afrikaans.Ek is baie jammer Dit is so sleg om dit te hoor!

Ons kan verseker daai "vouchers redeem" omdat ons nie koeke maak nie offer ons loaf slices of n brownie /****in (enige soet dingetjie wat beskikbaar is)

Ek glo die persoon wat jou gehelp het, het verseker die fout gemaak.

As jy moontlik 'n slippie het / tyd en datum wat jy hier was vir my kan deurgee dan kan ek gaan kyk wie het jou gehelp sodat ek regstellende aksie kan neem.

Ons wil graag he ons kliënte moet elke keer tenvolle tevrede wees met ons produkte en dienste gelewer.

Baie jammer dat jy die ervaring gehad het.

Ek stuur graag vir jou voucher (na jou mugg&bean loyalty app toe) en dan kan jy dit by enige Mugg&Bean gebruik!

0
Replies (0)