JC
Johannes C
1 reviews | Active since Apr 2017
21 Apr 2021, 07:37
Flinke Diens
Vandag gee ek 'n goue ster aan Annie-Marie van Mugg and Bean Durbanville. Restaurant = Skoon en Netjies.. Personeel = Flink en Vriendelik.. Koffie = Lekker!! Kos = Nog lekkerder. Ster waardering = 9 uit 10. Hou so aan Annie-Marie. Groete. Oupa Gaitsi
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)