DF
Dorothy F

1 reviews | Active since Sept 2011

17 Mar 2016, 18:16

Die swakste kos nog ooit by Mugg and Bean

Hoe teleurstellend is dit, as dit wat op die eerste foto, soos op Mugg & Bean Mimosa Mall se spyskaart, bestel word en jy word dit soos op die t****e foto, bedien. Die hoender wat veronderstel is om geroosterde hoender fillet te wees, lyk soos klaar gekoude hoender afval. Die Advokado lyk ook asof dit oorskiet is wat van 'n vorige klient se bord oorgebly het. En dan die ergste, die bestuurder erken dat daar al klagtes daaroor was, maar niks word daaraan gedoen nie. Inteendeel hy regverdig homself en die optrede van die sjef want \Vrydae en Saterdae is die gehalte maar af\" want dit is besig en hulle moet vroeg oggend die geregte \"prep\". Dan is die sjef \"Baas\" en hy kan hom nie voorskryf nie.<br> Die t****e groot teleurstelling is dat die klient nie kan aanspraak maak op dit waarvoor hy betaal en soos ooreengekom het met die kelner wat hierdie produk aanbied met die foto wat sy voorhou om dit te staaf nie. Die Bestuurder erken dat dit verkeerd is maar hy kan nie vir die sjef op 'n Vrydag of Saterdag voorskryf nie aangesien hy dan maak soos hy wil."

0
Replies (1)
Mugg And Bean
Mugg And Bean's reply23 Mar 2016, 11:49
Official
Hello DL Fourie,

Thank you very much for taking the time to report your experience with our Mimosa Mall branch. Your comments have been received by our Customer Care and have been escalated to the store and the area manager. We would like to confirm that a representative of the store as well as our Customer Care will be in contact with you directly to ensure that the matter is resolved to your satisfaction.

Please don't hesitate to contact our Customer Care Line directly in future, should you have any further queries or comments.

Kind Regards,
Mugg and Bean Customer Care