KvdV
Kolene van der Vyver

1 reviews | Active since Aug 2019

29 Aug 2019, 09:22

NON EXISTING SERVICE MTN

Ons het n upgrade gedoen by MTN n jaar terug. Na n jaar se hulle vir ons ons skuld R7800, nadat ons navraag gedoen het om uit te vind waar die bedrag nou ewe skielik vandaan kom. Hulle se toe dit is agterstallige geld wat opgebou is vanaf 2016 af. Ons het nog nooit state van hulle afgekry nie en indien dit die geval is dat ons agterstallig was, hoekom het hulle niks daarvan genoem toe ons ons ****rakte opgradeer het nie??? Ons telefone is nou al vir 2 weke afgesny en kry absoluut geen diens uit hulle uit nie. Ons het n besigheid en agv die patetiese diens van MTN af, verloor ons nou besigheid!!!! Hulle sny my oproepe af wanneer ek hulle bel, of hulle s***el my net die heeltyd van die een persoon na die ander persoon toe deur. Ek was al by die MTN winkel onder in die Strand, maar hulle se hulle kan ook nie help nie. Alhoewel hulle die winkel was wat die ****rakte vir ons hernu het. WAT STAAN ONS TE DOEN IN HIERDIE SITUASIE?????

0
Replies (0)