AF
Ansie F

1 reviews | Active since Aug 2017

01 Oct 2018, 15:01

FLIPPEN PATETIES, PATETIES PATETIES PATETIES!!!!!!!!!!

Goeie dag, ek is nou net mooi keel vol vir MTN.Hulle is die slegste maatskappy nog ooit in Suid Afrika. Almal se verstand sit buite hulle koppe vas gegroei! Ek het nou al ontelbare hoeveelhede kere ges***el, eposse gestuur, in gery mtn toe, ges***el van my vodacom no af! Ek weet nie meer watter kant toe met hulle nie. Sedert 10 Aug 2018 sukkel ek met hulle. Klok**** as ek my bewys van betaling wat ****ANT by ABSA se ATM gedoen is , blok hulle my oproepe! Lyk my nie hulle is geskool om te lees nie. Ek het my naam en SELFOON no op bewys. Maar niemand kry dit nie. Ek ontvang nou my nuwe rekening. My rekening wys als is op datum! Ek moes bedrag van R267.02c betaal....maar atm kan dit nie vat nie, toe betaal ek R270 in by atm. Lyk my dit is te ver verhewe bo hulle verstand om die verskil te sien. Ek het al gewonder moet ek maar prokereur gaan sien en hulle dagvaar? Ek gebruik die no vir my besigheid en my email is net besigheid. Ek het nou kliente verloor a.g.v MTN. Ek praat van paar duisend rand wat verlore is deur hulle. Hulle skuld my nie net om verskoning nie, maar ook vir al die brandstof, oproepe van vodacom wat ek elke keer moet maak. Ek woon 4.8km weg na mtn toe, dan moet ek nog terug ry ook! Dit is ver net om te gaan vra: sit asb my nommers weer aan om te gebruik! Ek gaan nie weer my ****rakte by MTN hernu volgende jaar nie. Ek gaan al my familie en vriende af raai om MTN te gebruik! Gelukkig is een van die 2 oor 3 mnde klaar. Dankie tog daarvoor. Net my werk no nog paar maande om te gaan! Mense ek het die duiwel al laat skaam kry met my gevloek! En dit is nie ek nie. Maar Nou kan ek verstaan hoekom so baie mense rasisties raak.....ek begin ook nou so voel. Want hulle kan nie lees nie, nog minder verstaan as hulle sien rek is op betaal. Maar hulle verstand is te klein om dit te besef>>>>>>

0
Replies (0)