1 reviews | Active since Aug 2017
ek reek nou rasisties teenoor mtn
Ek het groot probleem. Sedert 10/08/2018 het ek by 'n atm ****ANT my rekening van mtn betaal. Maar tot hede weet niemand iets daarvan af nie. En se mtn ek is agterstallig. Hulle bly my selfoon blok en nou my internet ook geblok. En hulle het my oor geggee aan die legal afdeling. MAAR ek het nou hoeveel kere my bewys van betaling vir hulle epos gestuur. Ek was in mtn winkel. Hulle het hom al 4 maal gemail. Ek bel mtn 2x per week. Ek ry 2x per week in elke keer is dit 9km ver. Ek het al by die R200 van my vodacom selfoon af ges***el. Ek is op punt om of moord te pleeg of ek gaan ernstige beroerte met hartaanval kry dit deur mtn. Ek is regtig raadop. Die 2 mtn nommers van my is slegs vir my besigheid. Vodacom is my privaat no. Wat moet ek nog doen dat iemand by mtn sal sien dat die rekening betaal is??? Dit help nie meer om te vloek skel nie. Die mense wat daar werk is almal ongeletterde dom idiote!!! Ek vandag 25 keer gebel. Maar elke **** as hulle my deurs***el sny die lyn net af!!! Ek kan nie eens die s***el bord indie hande kry nie. Regtig ek gaan koroner skiet met mtn....ek gaan maar more 'n prokureer sien en mtn dagvaar vir al die skade wat ek ly.....daar is net wragtig geen diens nie. en niemand kan my help nie. Dis die swakste wat ek nog in my lewe behandel is.
