1 reviews | Active since Apr 2015
Actually Rank Real Estate - BAD RENTING AGENCY
MSP - Net waarvoor dit staan...ma se... dit is nou een ***ken treurige maatskappy watse admin deur die *** is en die mense wat daar werk weet nie wat hulle doen nie. Dit is een useless company. USELESS!!! Ek se dit weer...USELESS!!!!! As ek geen sterre kon gee nie dan sou ek.
Derde naam is nou al Rank Real Estate. Elke jaar word die naam verander en elke jaar raak die diens al hoe ***ker. Ons het uitgetrek en alles reg gemaak en die plek het alle fotos verloor wat die eerste keer geneem is met die eerste inspeksie. Nou kom hulle met goed uit wat fout was met die huis waarvoor ons nou moet betaal want volgens hulle was dit nie daar nie. Ek sal nooit iemand aanbeveel om deur hulle te huur nie.
Ek en my vrou was die donderdag nog by die huis gewees om laaste goed reg te maak en die dak fan en die lug het nog gewerk...na die inspekteur daar was werk nie een van die 2 goed nie en ons moet betaal daarvoor.
JULLE IS ***KEN USELESS AGENTE EN *** SLEG!!!!!
