AM
Alwickus M

1 reviews | Active since Feb 2018

04 Feb 2018, 13:35

Swakste diens ooit

Hi

Ons het op n cruise gegaan vanaf 29/01/18 tot 2/2/18. 1, Kamers was vuil en bedegoed stukkend en vuil (room 8011). 2, Toilet op dek was nie 1 dag ordentlik en skoon nie. 3, Ons moes meer as een keer kla oor die swembad wat vuil is en die water wat te min is! 4, bood het nie tot by 2de eiland gevaar nie weens n tegniese probleem, waarop ons 20$ op kaart gekry het wat op die bood gebruik moes word wat onaanvaarbaar is hoekom moet ek dit op die bood gebruik deur hul tegniese probleme. 5, kos was swak en glad nie op standaard nie,Ons het glad nie n goeie ervaring gehad nie en sal hulle vir NIEMAND aanbeveel nie MSC te gebruik nie,

0
Replies (0)