VG
Vianca G

1 reviews | Active since Apr 2018

02 Apr 2018, 18:06

Nooit weer

Perfekte weer vir dvd's en popcorn, ma wag moenie vir een oomblik dink dit gan by Mr Video Wonderboom Suid gebeur nie, ons was reg om ons dvd's te betaal, maar die persoon agter die toonbank was so onprofesioneel hy was besig om ń rekening oop te maak vir ń ander kliënt, om nie die minste te sê nie hy het nie eers op gekyk toe ons voor hom gestaan het nie, ook nie eers gevra vir n oomblik om klaar te maak nie ons het ons dvd's neer gesit en na n ander Mr video gegan .

0
Replies (0)