MB
Marilize B

1 reviews | Active since Jul 2016

12 Oct 2022, 14:15

PUIK diens

WOW!! Dis eintlik al wat ek kan sê! Ek het skoene bestel vir my seun. Hy dra 'n groot 13. Die skoene het hier aangekom en dit was 'n kiddie size 13. Ek het Mr Tekkie ge****ak en Alvin September het my gebel.

Hy het soveel moeite gedoen, gereel vir die optel van die klein skoene en 'n groot paar vir my opge****r in Springbok. Hy was heeltyd in ****ak met my en het my heeltyd op hoogte gehou.

Ek is verbaas dat sulke goeie diens nog bestaan! Julle kan waarlik trots wees op hom en hoe hy kliente hanteer.

0
Replies (0)