1 reviews | Active since Jan 2021
grasnyer gesoek by mr shopper
hallo mr peter, ek het n probleem met die diens van mr shopper! jy sien hy se hys so oulik en mense het sulke goeie reviews oor hom maar sy diens is eintlik pateties van so n aard dat jy wil kots, nou mr shopper hiers my nommer43643 en jyt seker hoeveel keer gesien ek stuur n ou boodskappie na jou non exsistance email wat jy op het en oh ook daai nommertjie van jou wat lyk my biki foutief is, mens bel jou disnis en dan wanneer die een oproeper antwoord lyk my werk sy maag dat hy ongelukkig nie na jou oproep kan neem nie want jyt sopas 10 minute aangehou vir n hulpie oor waar is jou order, jou tracking sisteem is so pateties ek kan nie eers my eie huis daarmee track nie, ek dink nie eers jy kan jouself vind in jou eie tracking code nie dan nie eers gepraat van craig op jou chat program nie lyk my hys permanent op holiday dat hy ongelukkig besluit wanneer hy nou genoeg gehad het van jou gekla en jou helemal sommer kan blok, dink sy maagie werk ook baie hard, ek sal ook maagwerk he as ek werk vir n company wat so pateties is en dan lees ek nou eers al die oulike reviews op hello pietertjie dat jy eintlik so baie mense vat vir n gat, en nou sien eks nommer 994 in die ry van gat vat, wel mr shoppper toffie vir jou hooor!!! ek soek nou my ou grasnyertjie wat ek bestel het, wat julle gese het op die 23 desember dat dit hier sal wees teen die 5de januarie, maar ou david wat met ons gesels het gese dat hy doooood seker sal maak dit arriveer, en weet jy wat dit moes die 18 desember gekom het toe nou nie, want oja, ek is vir n gat gevat, nou so ja, hier is die dag amper op n einde war ek my hele dag spandeer het om te hoor waar is die hele grasnyer en wanneer kom hy hier, en daar bestaan dan nou nie eens n mr shopper nie, sjoewee!! ek hoop darem om gou van julle tehoor watse verskoniing het julle dan nou die keer vir klient nommer 994 op jou lysie, wat gaan jy my vetel dat ek nog n dag moet aanhou of wag dalk twee week of nog beter n refund wat ek nooit gaan kry nie, ekmeen dit raak seker nou al oud julle verskonings ek sien julle het sulke beloftes maar nie een word na gekom nie, soos die volgende J. Du Toit Operations Manager
B. Mikah Quality Control
K. Van Der Merwe Marketing Manager
J. Newmark Business Development
L. M Mudau Logistics & Distribution
B. Mushaka Head Of Support
waar is die mense? huh skaam hulle nie vir die hele gemors wat hul run nie? en wat van die..24/7 support services for thousands of our customers and we guarantee an outstanding experience. We provide quality support anytime, anywhere using the Internet. You can talk to an Advisor by calling the Support phone number
oh regtig? you lie you ****** mr shopper you lie!!! ek wag vir n antwoord en ek wag vir daai grasnyer so gou as moontlik beter julle vinger uit jul poepol trek en iets doen!!
