JJvV
Jacqueline Janse van Vuuren

1 reviews | Active since Nov 2012

18 Jan 2018, 16:20

TERRIBLE SERVICE

Ek het aanlyn gekoop en daar was 2 items wat nie meer beskikbaar was nie. Hulle moes my refund daarvoor. Hulle stuur my 'n refund voucher. Ek moet die voucher gebruik anders verloor ek my geld. So bestel toe weer aanlyn. En stuur die voucher asook die eft van die bedrag verskulding na die voucher bedrag af is. Sal Samantha Coopsamy my ****ak en se ek kan dit nie so betaal nie ek moet die hele bedrag eft betaal en die voucher slegs in die winkel gebruik. RERIG!!!!!!!!!!!! Nou moet ek al die pad na 'n winkel gaan. Ek se nee hulle moet my eft na my bank en dan sal ek die geld oor betaal. Ek moet oor en oor ****ak maak niemand wil my bel soos ek vra nie en sloer en sloer. Dit was 9 Januarie. Toe ek weer na hul hulp vorm gaan ****ak Michellene Lawrence my en soek 'n bank staat. Ek stuur dit en vra hulle moet die ander bestelling kanselleer en altwee bedrae terug betaal. Niemand antwoord op dit nie. Vandag 19 Januarie het ek nog geen refund ontvang nie en Samantha Coopsamy laat weet my neeeeeeeeeeeeee die refund is net vir die voucher en nie my ander bedrag ook nie. Hulle het 'n fout gemaak om nie stock te he nie maar dit wel op die aanlyn te he. Ek het betaal en nou kry ek nie my geld terug nie.!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Mr Price ek soek my R594.95!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

0
Replies (2)
Mr Price
Mr Price's reply19 Jan 2018, 09:54
Official

Good day

Please accept our apologies for the above incident. We can assure you that we will be investigating this matter and we will be in contact with you directly with feedback.


Warm Regards,

Mr Price

Mr Price
Mr Price's reply19 Jan 2018, 09:54
Official

Good day

Please accept our apologies for the above incident. We can assure you that we will be investigating this matter and we will be in contact with you directly with feedback.


Warm Regards,

Mr Price