KK
KENAU K

1 reviews | Active since Aug 2021

27 Feb 2025, 17:55

SWAK TELEFONIESE DIENSTE - MR PRICE CLOTHING

SWAKSTE diens wat ek nog ooit van 'n retailer ontvang het. Ons wag gister middag (26/02/25) by die Mr Price Clothing Tak in Cape Gate opsoek na 'n sekere Golf Hemp Kleur en Grootte. Die Personeel was ongelooflik behulpsaam. Aangesien daar nie genoeg hoeveelhede was wat ons gesoek het nie (Opsoek na 10) het hulle op die stelsel gekyk en gesien dat V & A Waterfront 5 in voorraad het van die spesifieke grootte wat ons het. Ons het persoonlik hulle probeer bel sowel as van die winkel lyn af, met geen antwoord. Ek het vandag (27/02/25) die HELE dag probeer om hulle te ****ak, met geen antwoord nie. Ons kon eers vanmiddag na werk deur ry van Cape Gate Area na die Waterfront na werk net om daar te kom en 2 te kry van die 5 wat hulle gister in voorraad gewys het. Ek het selfd die Kliente Diens van Mr Price ges***el met geen positiewe uitkoms nie. Ek het selfs Zewendacht Mall ook probeer s***el. Is daar fout met julle telefoon lyne? Ek is bitter teleurgesteld in die swak diens. Ons het die hemde DRINGEND nodig en moet nou 10dae plus wag om dit wel aanlyn te kry....

0
Replies (3)
Mr Price
Mr Price's reply28 Feb 2025, 11:17
Official
Hi Kenau Kleinhans,

I trust you are well.
Thank you for taking the time to bring this matter to our attention. 
We would like to apologize for the inconveniences and frustration caused and assure you that we are investigating this matter.
You will receive personal feedback shortly.

Warm Regards
Mr Price
KK
KENAU K's update02 Mar 2025, 18:39
Reviewer Update
Beste Mr Price Span
BAIE BAIE dankie vir die vinnige terugvoering en flinke diens om my te help om hemde SPOEDIG te kon ontvang Ek waardeer julle moeite ongelooflik baie en sal altyd 'n Klient by julle bly.

KEEP UP THE GOOD WORK!!!
Mr Price
Mr Price's reply03 Mar 2025, 11:23
Official
Good day 
 
I trust you are well.
 
Thank you for your valuable feedback. We greatly appreciate your insights and will make sure to pass them along to our team. Your input helps us improve and better serve our customers.
 
Kind Regards