aN
allicia N

1 reviews | Active since Nov 2019

03 May 2025, 14:32

Swak swak swak

My seun het n̈ rekening n jaar terug gemaak om sy krediet op te bou. Hy baie min gekoop en maandeliks betaal, so kom hy agter die rekening raak nie minder nie, toe hy gaan uitvind wat gaan aan is daar R200 lugtyd maandeliks by gesit sonder sy toestemming. Hy werk elke dag en kan net Sondae in gaan na die Garden Route Mall dan vertel hulle vir hom hy kan nie op n Sondag gehelp word nie, na baie op en af en moeite vir die personeel het hulle dit gekanseleer, maar dit kom nog steeds op. Hulle wil hom nie krediet gee vir die R200 elke maand nie en sukkel ook om dit gekanseleer te kry. Hy betaal maar nogsteeds want hy wil nie slegte krediet rekord kry nie. Dit is ***** om net goed op die rekening te sit sonder toestemming en hy kry nie eers nie lugtyd nie want hy het nie n Mr Price sim nie, en hulle kan ook nie sê waarheen gaan die lug tyd nie.. so hoe maak n̈ mens nou as alles moeite is vir die personeel by Garden Route Mall in George, hy al Mr Price gemail ook maar kry ook nie antw nie!! Hy is jonk en probeer krediet rekord opbou en nou kos dit hom al baie meer as wat hy moet betaal. Moet nie by hulle n̈ rekening oop maak nie. Vandag by die nuwe Mall in Oudtshoorn net sulke slegte diens gekry vir n̈ nuwe kaart wat hulle ook nie kan gee nie.

0
Replies (0)