JZ
Jan Z

1 reviews | Active since Jul 2013

14 Sept 2020, 16:14

Mr PRICE = SNOT!!

Hierdie skrywe was om eintlik dankie te sê vir 'n probleem wat Mr Price 3 weke gelede uitsorteer het, MAAR getrou aan hul tradisie van besigheid, herhaal hul hul naam van PATETIES wees en onmoontlik om mee besigheid te doen!!

Ek het vanoggend MR Price te Vredendal ges***el en die telefoon lui nou nog, NIEMMAND antwoord nie!!

Ek het vanmiddag Mr Price op Piketberg probeer bel op tel nommer ***, maar kom dan by Durban Mr Price uit. Ek het 4 keer ges***el en 4 keer het hul gesê: "Please keep the line while we putting you through" terwyl hul begrafnis musiek speel!! Ek hou nou nog aan............................op my onkoste!

Hoe kan a besigheid so besigheid doen as die detail nie ooreen stem met dit wat op internet adverteer word nie??

Ek stel voor doen liewers sake met 'n besigheid wat kliënt ge-orienteerd is!

Vir alle transaksies in t****ehandse kondome, ****ak Mr Price!!

0
Replies (0)