NC
Nicolene C

1 reviews | Active since May 2015

04 May 2015, 20:10

SWAK DIENS

Ek het gebel vir 'n kwotasie by Mr Gutter en met Bertie gepraat. Hy het gese dat hy 'n man met die naam Gerhard sal stuur om 'n kwotasie te kom gee. Niemand het egter opgedaag vir 'n kwotasie nie. Ek het Bertie gebel en gevra waar hulle is vir die kwotasie, net om te hoor het ek hom gebel om hom \attitude"te gee? SWAK DIENS EK SAL NOOIT VAN JOU BESIGHEID GEBRUIK MAAK NIE. EK HET NOG NOOIT SULKE SWAK DIENS BELEEF NIE. """

0
Replies (0)