AL
Andre L

1 reviews | Active since Jul 2010

11 Nov 2015, 20:56

Mr Gutter PATETIESE DIENS!!!

Lanklaas sulke uiterse swak diens beleef ,in kort het die eienaar Bertie se seun ook Bertie, 'n ongelooflike arrogante houding teenoor sy kliente, dit nadat ek hom aangespreek het oor hoe hy sy werkers in my erf voor my kinders met die f woord vloek en dan nog wil uitmaak hy het nie, en dan vir my se mev wil jy he ek moet my goed vat en loop?? Hulle moes 4:00 klaar wees was eers 7:30 uit my erf ons moes vir hulle besems gee om te vee asook vir hulle lig flits en ook aanhoudend vra of hulle gaan verf? Twee ander spanne moes kom help om d werk klaar te maak terwyl d eindste Bertie net sit en toe kyk. Hy moes ook heeldag hier wees vir toesig wat ook nie so gebeur het nie.Sal more in die dag lig kyk hoe lyk die kwaliteit asngesien die laaste gedeeltes in d donker gedoen was!! En dan is my dogter se foon uit haar kamer verwyder toe ons begin vrae vra is hy eweskielik in die ander kamer gevind? Op ondersoek het ons ook gesien die kameras by die kamer ingang is geskuif Toe Bertie gevra is oor van d brandering se vervanging was sy antwoord hulle doen nie houtvervangings werk nie selfs al het Anton vir ons so gese, en is ander gedeeltes v brandering vervang , in sy kar gespring en weg gery

0
Replies (0)