JM
Jannie M

1 reviews | Active since Mar 2020

04 Mar 2020, 15:34

Dankie vir die diens

Wil net dankie se vir die ouens van Mowland Witbank wat die gemors kom regmaak het na Mr Brandt klaar was. Julle was vinnig en die nuwe pomp werk baie goed. Sal julle weer gebruik.

0
Replies (0)