MW
Maryna W

1 reviews | Active since Oct 2015

18 Oct 2015, 22:05

Bedrog en leuens

Vanessa is n gebore leuenaar, syt my n kwotasie gegee vir n trek vanaf Gauteng na Wes kaap. Vanessa het daarop aangedring dat ek die volle bedrag betaal van R21 000. Die trek was geboek vir die 30 ste September. Die trok het nooit opgedaag nie, sy besit geen trok nie nadat ek 4 dae lank alleen in n lee huis moes bly en my man in Gauteng moes wag vir die trok het daar n gehuurde trok aangekom die bestuurder van die trok het gese movetec is ***** ons gaan nie ons meubels kry nie almal ken hulle, hulle steel mense se geld en jy sien en hoor nooit weer van hulle nie. Dis die 18 de Oktober en Vanessa aanvaar geenverantwoordelikheid nie sy gee die bestuurder van die trok alle skuld. Ek het met Vanessa n ****rak geteken en verwag dat sy my meubels gaan uitbetaal aangesien sy geen idee het waar my meubels is nie.

0
Replies (0)