PS
Petro S

1 reviews | Active since Jan 2018

11 Jan 2018, 11:48

MTN Mountain mill mall

Ek het op black Friday upgrade. Network was baie besig hul kon nie transaksie op rekenaar afhandel nie. Toe se ons dit reg Jul kan dit doen as hul nie so besig is nie. Saterdag 25 okt toe kry ek sms Your mtn application for an upgrade has been approved and upgrated. Ek het toe die fone gaan haal. 21 des 17 het ek n oproep gekry amper 2 maande na die tyd om te se dat dit afgekeur is omdat daar iets teen ons naam is. Ek moet een foon terug neem. Ek het toe gevra of daar n ander opsie is. Dame het gese sy gaan by hoof kantoor uitvind. Sy s***el my terug op 5 jan 18 en se dat ek foon kan ****ant koop vir R1900 ek moet voor 15 jan 18 betaal. Ek aanvaar nie die storie nie regtig 2 maande na die tyd.

Groete P. SWART ********** 018

0
Replies (0)