JS
Jakkie S

1 reviews | Active since Feb 2025

15 Mar 2025, 02:28

Tuimeldroeër herstel

Ek wag nou 5 weke om my tuimeldroeër te kom regmaak as ek bel is dit Andre het gaan parte haal of dit reën of hy wag vir bakkie om in tekom altyd n verskoning julle is hopeless geen diens nie

0
Replies (0)