PvdW
Peet van der Westhuizen

1 reviews | Active since Nov 2019

20 Nov 2019, 12:09

Skelems

Wat n platante bedrog spil. Koop n ranger by hul feb maand ry n week groet die engin hul reken my dis my probleem. Na n groot baklei en prokureer dreigemente en en en maande se wag voertuig trug en is nog steets nie reg nie. Hul smeer hup gatte aan jou af. My ranger staan by ford in jhb 198k skade ek kan hom nie eers inruil nie soveel skade is da. Nicky nel jaco nel en robert die eienaar is een groot bedrog spil. Hul antw nie eers as jy bel of mails stuur nie. Maar die wiel drai sien jul klomp skelems ini hof. Hul workshop is klomp backyard mac's hul weet nie wat hul doen nie. Ek dink nie dolf het n trade agter sy naam nie... uiters swak swak ek kan dink hoe so bedrog spil nog kan bestaal nie. Ek soek meer mense wat saam my wil staan om die mense n punt te bewys dan noem hul self afrikaaner. Skelem ?^@%@%!

0
Replies (0)