CG
Celine G
1 reviews | Active since Nov 2020
30 Nov 2020, 12:23
motorvaps
het dringende hulp nodig gehad, aangesien my motor die naweek ophou werk het. genoem werkswinkels, geen hulp nie. versekeraar gebel en binne 'n japtrap is ek uitgesorteer. motor is by die werkswinkel besig om reg te word en het my danksy motorvaps duisende gekos
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)