CV
Chris V

1 reviews | Active since Nov 2018

08 Nov 2018, 11:01

Baie Dankie Candice

My eerste taal is nie engels nie, ek het gebel in verband met my diensplan, ek het ingebel naa motorvaps se kantoore waar ek met Candice van die underwriting departement gesels het, sy was baie behulpsaam, dit was rerig a plesier om hulp te ontvang en spesiaal met iemand gesels het wat my taal praat, baie dankie vir julle help.

0
Replies (1)
Motorvaps
Motorvaps's reply08 Nov 2018, 11:39
Official
  Hi There!
We pride ourselves on great customer experiences.
This is NOT our official platform for Customer Feedback.
Please send us the details of your experience to ***  
Regards,
Motorvaps Client Services